Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Was julle;+ reinig julle;+ neem die slegtheid van julle handelinge voor my oë weg;+ hou op om kwaad te doen.+

  • Jesaja 55:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+

  • Jeremia 36:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Miskien sal die huis van Juda luister na al die rampspoed wat ek dink om oor hulle te bring,+ sodat hulle terugkeer, elkeen van sy slegte weg,+ en sodat ek hulle oortreding en hulle sonde vergewe.”+

  • Esegiël 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “‘En wanneer ’n goddelose hom afkeer van sy goddeloosheid wat hy gedoen het en geregtigheid en regverdigheid beoefen,+ sal hy sy siel in die lewe hou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel