7 En hulle het Sedekiʹa se seuns voor sy oë doodgemaak,+ en Sedekiʹa se oë het hy verblind,+ waarna hy hom met koperboeie gebind+ en na Babilon+ gebring het.
9 Wie in hierdie stad bly sit, sal deur die swaard en deur die hongersnood en deur die pes sterf;+ maar wie uitgaan en oorloop na die Galdeërs wat julle beleër, sal bly lewe, en sy siel sal beslis vir hom ’n buit word.”’+
16 dan sal juis die swaard waarvoor julle bang is, julle daar in Egipteland inhaal,+ en juis die hongersnood waarvoor julle bang is, sal kort agter julle daar in Egipte aankom;+ en julle sal daar sterf.+
8 Jou afhanklike dorpe in die veld sal hy met die swaard dood, en hy sal ’n beleëringsmuur teen jou bou en ’n beleëringskans teen jou opwerp+ en ’n groot skild teen jou oprig;