Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 20:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En hulle het gekom en hom in Abel van Bet-Maʹäga beleër en ’n beleëringskans teen die stad opgewerp,+ aangesien dit binne ’n skans gestaan het. En al die manskappe wat by Joab was, was besig om die muur te ondermyn, om dit te laat instort.

  • Esegiël 21:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 In sy regterhand was die waarsêery vir Jerusalem, om stormramme op te stel,+ om die mond vir ’n slagting oop te maak, om die geluid van ’n alarmsein te laat hoor,+ om stormramme teen poorte op te stel, om ’n beleëringskans op te werp, om ’n beleëringsmuur te bou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel