Jeremia 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Hierop het ek gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk, die profete sê vir hulle: ‘Julle sal geen swaard sien nie, en geen hongersnood sal oor julle kom nie, maar ware vrede sal ek julle in hierdie plek gee.’”+
13 Hierop het ek gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Kyk, die profete sê vir hulle: ‘Julle sal geen swaard sien nie, en geen hongersnood sal oor julle kom nie, maar ware vrede sal ek julle in hierdie plek gee.’”+