Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ek het gesê: “Ag, o Soewereine Heer Jehovah! Waarlik, u het hierdie volk en Jerusalem heeltemal bedrieg+ deur te sê: ‘Julle sal vrede hê’,+ en die swaard het tot aan die siel gereik.”

  • Jeremia 5:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Die profete profeteer op grond van leuens;+ en wat die priesters betref, hulle onderwerp mense met hulle mag.+ En my volk wou dit graag so hê;+ en wat sal julle aan die uiteinde daarvan doen?”+

  • Jeremia 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle probeer om die breuk van my volk oppervlakkig te genees+ deur te sê: ‘Daar is vrede! Daar is vrede!’ terwyl daar geen vrede is nie.+

  • Jeremia 23:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle sê keer op keer vir dié wat my minag: ‘Jehovah het gespreek: “Vrede sal julle hê.”’+ En vir elkeen wat in die wederstrewigheid van sy hart wandel,+ het hulle gesê: ‘Geen rampspoed sal oor julle kom nie.’+

  • Jeremia 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “‘“‘En wat julle betref, moenie luister na julle profete+ en na julle waarsêers en na julle dromers+ en na julle beoefenaars van die toorkuns en na julle towenaars+ nie, wat vir julle sê: “Julle sal nie die koning van Babilon dien nie.”+

  • Esegiël 13:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 omdat, ja, omdat hulle my volk op ’n dwaalspoor gebring het deur te sê: “Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie,+ en ’n skeidsmuur word gebou, maar tevergeefs+ pleister hulle dit met witkalk.’+

  • Miga 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sy hoofde spreek reg bloot vir ’n omkoopgeskenk,+ en sy priesters onderrig net teen ’n prys,+ en sy profete beoefen waarsêery bloot vir geld;+ nogtans bly hulle op Jehovah steun en sê: “Is Jehovah nie in ons midde nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel