2 Konings 23:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sebiʹda, die dogter van Pedaʹja, uit Ruma. 2 Konings 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Uiteindelik het Joʹjakim met sy voorvaders ontslaap,+ en sy seun Joʹjagin het in sy plek begin regeer.
36 Joʹjakim+ was vyf-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Sebiʹda, die dogter van Pedaʹja, uit Ruma.
6 Uiteindelik het Joʹjakim met sy voorvaders ontslaap,+ en sy seun Joʹjagin het in sy plek begin regeer.