28 En in dié jaar, in die begin van die koninkryk van Sedekiʹa,+ die koning van Juda, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Hananʹja,+ die seun van Assur, die profeet wat uit Giʹbeon+ was, in die huis van Jehovah voor die oë van die priesters en van die hele volk vir my gesê: