Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 10:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die gees+ van Jehovah sal beslis oor jou werksaam word, en jy sal beslis saam met hulle as ’n profeet spreek+ en in ’n ander mens verander word.

  • 1 Samuel 19:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Dadelik het Saul boodskappers gestuur om Dawid te gaan haal. Toe hulle die bejaardes van die profete sien profeteer, en Samuel wat in sy posisie oor hulle staan, het die gees+ van God oor Saul se boodskappers gekom, en ook hulle het hulle soos profete begin gedra.+

  • Jeremia 43:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 het Asarʹja, die seun van Hosaʹja,+ en Joʹhanan,+ die seun van Kareʹag, en al die vermetele manne+ vir Jeremia gesê: “Dit is ’n leuen wat jy spreek.+ Jehovah ons God het jou nie gestuur om te sê: ‘Moenie Egipte binnegaan om daar as vreemdelinge te woon nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel