Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 1:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Raak dit julle nie, julle almal wat met die pad verbygaan? Aanskou en kyk.+

      Is daar enige pyn soos my pyn wat met felheid oor my gebring is,+

      Waarmee Jehovah droefheid veroorsaak het in die dag van sy brandende toorn?+

  • Daniël 12:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “En gedurende daardie tyd sal Miʹgael+ opstaan,+ die groot vors+ wat ten behoewe van die kinders van jou volk staan.+ En daar sal beslis ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie was sedert ’n nasie ontstaan het tot op daardie tyd nie.+ En gedurende daardie tyd sal jou volk ontkom,+ elkeen wat in die boek opgeskryf gevind word.+

  • Matteus 24:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 want dan sal daar groot verdrukking+ wees soos daar sedert die begin van die wêreld tot nou toe nie plaasgevind het nie,+ nee, en ook nie weer sal plaasvind nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel