Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Maleagi 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het dié wat Jehovah vrees,+ met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en geluister.+ En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat aan sy naam dink.+

  • Lukas 10:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Julle moet nietemin nie daaroor bly wees dat die geeste aan julle onderwerp word nie, maar wees bly omdat julle name+ in die hemele opgeskryf is.”

  • Hebreërs 12:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 in algemene vergadering,+ en die gemeente van die eersgeborenes,+ wat in die hemele opgeskryf is,+ en God, die Regter van almal,+ en die geestelike lewens+ van regverdiges wat tot volmaaktheid gebring is,+

  • Openbaring 3:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Hy wat oorwin,+ sal so geklee word in wit boklere;+ en ek sal sy naam hoegenaamd nie uit die boek van die lewe uitwis nie,+ maar ek sal sy naam voor my Vader+ en voor sy engele erken.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel