Jesaja 9:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+ Jesaja 10:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 “En in dié dag sal sy vrag van jou skouer wyk+ en sy juk van jou nek,+ en die juk sal beslis verwoes word+ weens die olie.”
4 Want die juk van hulle vrag+ en die stok op hulle skouers, die staf van die een wat hulle dryf om te werk,+ het u verpletter soos op die dag van Miʹdian.+
27 “En in dié dag sal sy vrag van jou skouer wyk+ en sy juk van jou nek,+ en die juk sal beslis verwoes word+ weens die olie.”