Esegiël 37:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+ Lukas 1:69 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 69 En hy het ’n horing+ van redding vir ons verwek in die huis van sy kneg Dawid, Handelinge 2:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Omdat hy dan ’n profeet was en geweet het dat God met ’n eed vir hom gesweer het dat hy een uit die vrug van sy lendene op sy troon sou laat sit,+ Handelinge 13:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Uit die nageslag+ van hierdie man het God, volgens sy belofte, vir Israel ’n redder+ gebring, Jesus,
24 “‘“En my kneg Dawid sal koning oor hulle wees,+ en een herder sal hulle almal hê;+ en in my regterlike beslissings sal hulle wandel+ en my insettinge sal hulle onderhou,+ en hulle sal dit beslis uitvoer.+
30 Omdat hy dan ’n profeet was en geweet het dat God met ’n eed vir hom gesweer het dat hy een uit die vrug van sy lendene op sy troon sou laat sit,+
23 Uit die nageslag+ van hierdie man het God, volgens sy belofte, vir Israel ’n redder+ gebring, Jesus,