Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Jehovah jou God sal jou inderdaad in die land bring wat jou vaders in besit geneem het, en jy sal dit beslis in besit neem; en hy sal inderdaad aan jou goed doen en jou meer vermenigvuldig as jou vaders.+

  • Jesaja 27:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 In die komende dae sal Jakob wortelskiet, Israel+ sal bloeisels voortbring en uitspruit; en hulle sal die oppervlak van die vrugbare land heeltemal met opbrengs vul.+

  • Jeremia 33:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Net soos die leër van die hemel nie getel kan word of die sand van die see gemeet kan word nie,+ so sal ek die saad van my kneg Dawid en die Leviete wat my dien, vermenigvuldig.’”+

  • Sagaria 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Ek sal vir hulle fluit+ en hulle bymekaarmaak; want ek sal hulle beslis loskoop,+ en hulle sal baie word, net soos dié wat baie geword het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel