Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 92:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Dié wat in die huis van Jehovah geplant is,+

      In die voorhowe van ons God,+ hulle sal bloei.

  • Jesaja 37:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 En dié van die huis van Juda wat ontkom, dié wat oorbly,+ sal beslis wortelskiet ondertoe en vrugte voortbring boontoe.+

  • Jesaja 60:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Die kleine sal ’n duisend word, en die geringe ’n magtige nasie.+ Ek, Jehovah, sal dit op die regte tyd bespoedig.”+

  • Jeremia 30:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En uit hulle sal daar beslis danksegging uitgaan en die geluid van dié wat lag.+ En ek sal hulle vermenigvuldig, en hulle sal nie min word nie;+ en ek sal hulle talryk maak, en hulle sal nie onbeduidend word nie.+

  • Hosea 14:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ek sal vir Israel soos die dou word.+ Hy sal bloei soos die lelie en sal sy wortels uitstoot soos die Liʹbanon.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel