Jeremia 31:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel; en wat hulle betref, hulle sal my volk word.”+ Esegiël 36:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 En julle sal beslis in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het,+ en julle sal my volk word en ek sal julle God word.’+ Hebreërs 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+
31 “In dié tyd”, is die woord van Jehovah, “sal ek God word vir al die families van Israel; en wat hulle betref, hulle sal my volk word.”+
28 En julle sal beslis in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het,+ en julle sal my volk word en ek sal julle God word.’+
10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+