Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het een gedagte, en wie kan hom teëstaan?+

      En sy siel het ’n begeerte, en hy sal dit volbring.+

  • Jesaja 14:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Jehovah van die leërs het gesweer+ en gesê: “Waarlik, net soos ek gedink het, so moet dit gebeur; en net soos ek besluit het, so sal dit tot stand kom,+

  • Jeremia 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel