26 Nogtans het Jehovah hom nie afgewend van sy groot toorngloed waarmee sy toorn teen Juda+ ontvlam het oor al die aanstootlike dinge waarmee Manasʹse hom aanstoot gegee het nie.+
10 wat van die begin af die uiteinde verkondig,+ en van ouds af die dinge wat nog nie gedoen is nie;+ wat sê: ‘My besluit sal bly staan,+ en alles wat my behaag, sal ek doen’;+
14 Ek, Jehovah, het gespreek.+ Dit sal kom,+ en ek sal optree. Ek sal dit nie nalaat nie,+ ook sal ek nie jammer+ of spyt voel nie.+ Volgens jou weë en volgens jou handelinge sal hulle jou beslis oordeel’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”