Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar omdat Jehovah julle liefgehad het,+ en omdat hy gehou het by die beëdigde verklaring wat hy vir julle voorvaders gesweer het,+ het Jehovah julle met ’n sterk hand uitgelei,+ om jou te verlos uit die slawehuis,+ uit die hand van Farao, die koning van Egipte.

  • Maleagi 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Ek het julle liefgehad”,+ het Jehovah gesê.

      En julle het gesê: “In watter opsig het u ons liefgehad?”+

      “Was Esau nie die broer van Jakob nie?”+ is die woord van Jehovah. “Maar ek het Jakob liefgehad,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel