6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+
15 Maar aan jou voorvaders het Jehovah geheg geraak om hulle lief te hê, sodat hy hulle nageslag ná hulle,+ ja julle, uit al die volke uitgekies het, soos dit vandag is.
28 Met betrekking tot die goeie nuus is hulle weliswaar vyande ter wille van julle,+ maar met betrekking tot God se verkiesing is hulle geliefdes ter wille van hulle voorvaders.+