Genesis 48:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Israel het egter sy regterhand uitgesteek en dit op Eʹfraim se kop gesit,+ hoewel hy die jongste was,+ en sy linkerhand op Manasʹse se kop.+ Hy het sy hande doelbewus so gelê, aangesien Manasʹse die eersgeborene was.+ Eksodus 4:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En jy moet vir Farao sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Israel is my seun, my eersgeborene.+
14 Israel het egter sy regterhand uitgesteek en dit op Eʹfraim se kop gesit,+ hoewel hy die jongste was,+ en sy linkerhand op Manasʹse se kop.+ Hy het sy hande doelbewus so gelê, aangesien Manasʹse die eersgeborene was.+