Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Want jy is ’n heilige volk vir Jehovah jou God.+ Vir jou het Jehovah jou God uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom, uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.+

  • Deuteronomium 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want jy is ’n heilige volk+ vir Jehovah jou God, en Jehovah het jou uitgekies om sy volk te word, ’n spesiale eiendom,+ uit al die volke wat op die oppervlak van die aarde is.

  • Jeremia 31:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Met gehuil sal hulle kom,+ en met hulle dringende versoeke om guns sal ek hulle bring. Ek sal hulle na stroomvalleie met water laat gaan,+ op ’n regte weg waarop hulle nie sal struikel nie. Want ek het vir Israel ’n Vader geword;+ en wat Eʹfraim betref, hy is my eersgeborene.”+

  • Hosea 11:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Toe Israel ’n seun was, het ek hom liefgehad,+ en uit Egipte het ek my seun geroep.+

  • Romeine 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 wat, as sodanig, Israeliete is,+ aan wie die aanneming as kinders+ en die heerlikheid+ en die verbonde+ en die uitvaardiging van die Wet+ en die heilige diens+ en die beloftes behoort;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel