Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 27:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En in dié dag sal daar op ’n groot horing geblaas word,+ en dié wat in die land Assiʹrië+ vergaan en dié wat in Egipteland+ verstrooi is, sal beslis kom en hulle neerbuig+ voor Jehovah op die heilige berg in Jerusalem.+

  • Esegiël 34:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Die een wat verlore is, sal ek soek+ en die een wat weggedryf is, sal ek terugbring en die een wat gewond is, sal ek verbind en die sieke sal ek versterk, maar die vette+ en die sterke sal ek verdelg. Ek sal hom met oordeel voed.”+

  • Amos 9:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 ‘Want kyk! ek gee bevel, en ek sal die huis van Israel onder al die nasies skud+ soos die sif geskud word, sodat daar nie ’n klippie op die grond val nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel