Psalm 51:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+ Jesaja 55:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
51 Betoon guns aan my, o God, ooreenkomstig u liefderyke goedhartigheid.+Wis my oortredings uit ooreenkomstig die oorvloed van u barmhartighede.+
7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+