17 “Ek het verontwaardig geraak oor die verkeerdheid van sy onregverdige wins+ en het hom geslaan terwyl ek my aangesig verberg het,+ terwyl ek verontwaardig was. Maar hy het soos ’n afvallige+ in die weg van sy hart bly wandel.
22 Want my volk is dwaas.+ Aan my het hulle hulle nie gesteur nie.+ Hulle is onwyse kinders; en hulle het geen begrip nie.+ Wys is hulle om kwaad te doen, maar om goed te doen, weet hulle nie.+