Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 54:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want jou Grootse Maker+ is jou eggenoot-eienaar,+ Jehovah van die leërs is sy naam;+ en die Heilige van Israel is jou Terugkoper.+ Die God van die hele aarde sal hy genoem word.+

  • Jeremia 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Gaan, en jy moet voor die ore van Jerusalem uitroep en sê: ‘Só het Jehovah gesê:+ “Ek onthou nog goed die liefderyke goedhartigheid van jou jeug,+ die liefde toe jy verloof was,+ hoe jy agter my aan geloop het in die wildernis, in ’n onbesaaide land.+

  • Jeremia 31:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 nie soos die verbond wat ek met hulle voorvaders gesluit het op die dag toe ek hulle hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te lei nie,+ ‘my verbond wat hulle verbreek het,+ hoewel ek hulle eggenoot-eienaar+ was’, is die woord van Jehovah.”

  • Hosea 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En ek sal my aan jou verloof tot onbepaalde tyd,+ en ek sal my aan jou verloof in regverdigheid en in geregtigheid en in liefderyke goedhartigheid en in barmhartighede.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel