Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Jehovah jou God sal jou inderdaad oorgenoeg laat hê in al die werk van jou hand,+ in die vrug van jou liggaam en die vrug van jou mak diere+ en die vrugte van jou grond,+ tot voorspoed;+ want Jehovah sal hom weer ten goede oor jou verheug, net soos hy hom oor jou voorvaders verheug het;+

  • Esegiël 36:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want kyk, ek is julle gunstiggesind, en ek sal my beslis na julle wend,+ en julle sal bewerk en met saad besaai word.+

  • Hosea 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En ek sal haar beslis vir my soos saad op die aarde saai,+ en ek sal barmhartigheid bewys aan haar aan wie geen barmhartigheid bewys is nie,+ en ek sal vir dié wat nie my volk is nie, sê: “Julle is my volk”;+ en hulle sal sê: “U is my God.”’”+

  • Sagaria 10:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ek sal hulle soos saad onder die volke verstrooi,+ en in die verafgeleë plekke sal hulle aan my dink;+ en hulle sal saam met hulle kinders herlewe en terugkeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel