27 “Kyk! Daar kom dae”, is die woord van Jehovah, “en ek sal die huis van Israel en die huis van Juda besaai met die saad van mense en met die saad van mak diere.”+
23 En ek sal haar beslis vir my soos saad op die aarde saai,+ en ek sal barmhartigheid bewys aan haar aan wie geen barmhartigheid bewys is nie,+ en ek sal vir dié wat nie my volk is nie, sê: “Julle is my volk”;+ en hulle sal sê: “U is my God.”’”+
7 “En die oorblywendes van Jakob+ sal tussen baie volke soos dou van Jehovah word,+ soos oorvloedige reënbuie op die plante,+ wat nie op die mens hoop of op die mensekinders wag nie.+