Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En aan die einde van die dae+ sal die berg van die huis+ van Jehovah stewig gevestig word bo die top van die berge,+ en dit sal beslis bo die heuwels verhef word;+ en al die nasies sal daarheen stroom.+

  • Jesaja 60:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En nasies sal beslis na jou lig kom,+ en konings+ na die glans van jou skynsel.+

  • Miga 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En baie nasies sal beslis heengaan en sê: “KOM,+ en laat ons opgaan na die berg van Jehovah en na die huis van die God van Jakob;+ en hy sal ons omtrent sy weë onderrig,+ en ons sal in sy paaie wandel.”+ Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van Jehovah uit Jerusalem.+

  • Sagaria 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “En baie nasies sal beslis in dié dag by Jehovah aansluit,+ en hulle sal my volk word;+ en ek sal in jou midde woon.” En jy sal moet weet dat Jehovah van die leërs my na jou toe gestuur het.+

  • Sagaria 8:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In dié dae sal tien man uit al die tale van die nasies+ die slip van ’n Joodse man+ vasgryp,+ ja, hulle sal dit vasgryp en sê: “Ons sal saam met julle gaan,+ want ons het gehoor dat God met julle is.”’”+

  • Openbaring 7:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk! ’n groot menigte,+ wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies+ en stamme en volke+ en tale,+ wat voor die troon+ en voor die Lam staan, geklee in wit klere;+ en daar was palmtakke+ in hulle hande.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel