21 Ek het met jou gepraat tydens jou sorgeloosheid.+ Jy het gesê: ‘Ek sal nie gehoorsaam nie.’+ Dit was jou weg van jou jeug af, want jy het nie my stem gehoorsaam nie.+
3 En hulle het in Egipte prostitusie begin pleeg.+ In hulle jeug het hulle prostitusie gepleeg.+ Daar is hulle borste betas,+ en daar is hulle maagdelike borste gedruk.