Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 27:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En in dié dag sal Jehovah die vrugte afslaan,+ van die vloeiende stroom van die Rivier+ af tot by die stroomvallei van Egipte,+ en so sal julle die een na die ander ingesamel word,+ o kinders van Israel.

  • Jesaja 43:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Van die sonsopgang af sal ek jou saad bring, en van die sonsondergang af sal ek jou bymekaarmaak.+

  • Esegiël 34:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En ek sal hulle uit die volke uitlei+ en hulle uit die lande bymekaarmaak en hulle in hulle land bring+ en hulle op die berge van Israel laat wei, by die stroombeddings en by al die woonplekke van die land.+

  • Esegiël 36:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ek sal julle uit die nasies neem en julle uit al die lande bymekaarmaak en julle in julle land bring.+

  • Sefanja 3:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 In dié tyd sal ek julle inbring, ja, in die tyd wanneer ek julle bymekaarmaak. Want ek sal julle tot ’n naam en ’n lof onder al die volke van die aarde maak, wanneer ek julle gevangenes voor julle oë laat terugkeer”, het Jehovah gesê.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel