Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 30:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “En julle sal beslis my volk word,+ en ek sal julle God word.”+

  • Jeremia 32:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 En hulle sal beslis my volk word,+ en ek sal hulle God word.+

  • Esegiël 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 sodat die huis van Israel nie meer agter my wegdwaal+ en hulle nie meer met al hulle oortredings gaan verontreinig nie. En hulle sal my volk word en ek sal hulle God word’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.”+

  • Sagaria 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal hulle beslis bring, en hulle sal in Jerusalem woon;+ en hulle sal my volk word,+ en ek sal hulle God word in waaragtigheid en in regverdigheid.’”+

  • Hebreërs 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel