Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 63:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want u is ons Vader;+ hoewel Abraham ons miskien nie geken het nie en Israel ons moontlik nie erken nie, is u, o Jehovah, ons Vader. Ons Terugkoper van lank gelede is u naam.+

  • Jesaja 64:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En nou, o Jehovah, u is ons Vader.+ Ons is die klei,+ en u is ons Pottebakker;+ en ons is almal die werk van u hand.+

  • Matteus 6:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Moet dan nie soos hulle word nie, want God, julle Vader, weet watter dinge julle nodig het+ nog voordat julle hom vra.

  • 1 Petrus 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Verder, as julle die Vader aanroep wat onpartydig+ volgens elkeen se werk oordeel, moet julle julle gedurende die tyd van julle vreemdelingskap+ met vrees gedra.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel