Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 30:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En Jehovah jou God sal jou inderdaad oorgenoeg laat hê in al die werk van jou hand,+ in die vrug van jou liggaam en die vrug van jou mak diere+ en die vrugte van jou grond,+ tot voorspoed;+ want Jehovah sal hom weer ten goede oor jou verheug, net soos hy hom oor jou voorvaders verheug het;+

  • Psalm 126:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Jehovah het iets groots gedoen deur wat hy met ons gedoen het.+

      Ons het vreugdevol geword.+

  • Jesaja 62:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En jy moet ’n pragtige kroon in die hand van Jehovah word,+ en ’n koninklike tulband in die palm van jou God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel