Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 As hy dit as ’n dankbetuiging aanbied,+ dan moet hy saam met die dankoffer ongesuurde ringvormige koeke aanbied, met olie bevogtig, en ongesuurde platkoeke met olie gesmeer+ en goed gemengde fynmeel as ringvormige koeke met olie bevogtig.

  • 2 Kronieke 29:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Uiteindelik het Hiskiʹa geantwoord en gesê: “Nou het julle julle hand met mag gevul+ vir Jehovah. Kom nader en bring offerandes+ en dankoffers+ na die huis van Jehovah.” En die gemeente het offerandes en dankoffers begin bring, en ook elkeen wat gewillig van hart was, brandoffers.+

  • Psalm 107:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En laat hulle dankoffers bring+

      En sy werke met vreugdegeroep bekend maak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel