Genesis 1:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En God het die twee groot ligte begin maak, die grootste lig om oor die dag te heers en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+ Jeremia 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Só het Jehovah gesê: ‘As julle my verbond van die dag en my verbond van die nag kon verbreek, ja, sodat dag en nag nie op hulle tyd kom nie,+
16 En God het die twee groot ligte begin maak, die grootste lig om oor die dag te heers en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+
20 “Só het Jehovah gesê: ‘As julle my verbond van die dag en my verbond van die nag kon verbreek, ja, sodat dag en nag nie op hulle tyd kom nie,+