Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En God het die twee groot ligte begin maak, die grootste lig om oor die dag te heers en die kleiner lig om oor die nag te heers, en ook die sterre.+

  • Psalm 89:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Soos die maan sal dit tot onbepaalde tyd stewig gevestig wees,

      En soos ’n getroue getuie in die hemelruim.” Sela.

  • Jesaja 54:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want die berge kan verwyder word en die heuwels kan wankel,+ maar my liefderyke goedhartigheid sal nie van jou verwyder word nie+ en my vredesverbond sal nie wankel nie”,+ het Jehovah, die Een wat jou barmhartig is,+ gesê.

  • Jeremia 31:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel