Job 38:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 Het jy die insettinge van die hemel te wete gekom,+Of sou jy die gesag daarvan op die aarde kon laat geld? Psalm 74:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Aan u behoort die dag; aan u behoort ook die nag.+U het die hemellig, ja die son, berei.+ Psalm 104:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy het die maan vir vasgestelde tye gemaak;+Die son weet goed waar dit ondergaan.+ Jeremia 31:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+
33 Het jy die insettinge van die hemel te wete gekom,+Of sou jy die gesag daarvan op die aarde kon laat geld?
35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+