Spreuke 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+ Jeremia 31:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+ Jeremia 33:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Só het Jehovah gesê: ‘As dit nie ’n feit was dat ek my verbond van die dag en die nag,+ die insettinge van hemel en aarde,+ vasgestel het nie,
19 Jehovah het die aarde deur wysheid gegrondves.+ Hy het die hemele deur onderskeidingsvermoë stewig gevestig.+
35 Só het Jehovah gesê, Hy wat die son gee as lig bedags,+ die insettinge+ van die maan+ en die sterre as lig snags,+ die Een wat die see in beroering bring sodat sy golwe onstuimig word,+ wie se naam Jehovah van die leërs is:+
25 “Só het Jehovah gesê: ‘As dit nie ’n feit was dat ek my verbond van die dag en die nag,+ die insettinge van hemel en aarde,+ vasgestel het nie,