Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en hulle het nie geluister nie, maar het hulle nek bly verhard+ soos die nek van hulle voorvaders wat nie geloof in Jehovah hulle God beoefen+ het nie;

  • Nehemia 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Spreuke 29:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 ’n Man wat herhaaldelik tereggewys word+ maar sy nek verhard,+ sal skielik verbreek word, en dit sonder genesing.+

  • Jeremia 19:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Só het Jehovah van die leërs, die God van Israel, gesê: ‘Kyk, ek bring oor hierdie stad en oor al sy stede al die rampspoed wat ek daarteen gespreek het, omdat hulle hulle nek verhard het om my woorde nie te gehoorsaam nie.’”+

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

  • Romeine 10:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar wat Israel betref, sê hy: “Die hele dag deur het ek my hande uitgestrek na ’n volk wat ongehoorsaam is+ en teëpraat.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel