Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “As jy ’n Hebreeuse slaaf koop,+ moet hy ses jaar lank ’n slaaf wees, maar in die sewende moet hy as vrygelatene verniet weggaan.+

  • Levitikus 25:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En julle moet die vyftigste jaar heilig en vrylating in die land uitroep vir al sy inwoners.+ Dit moet vir julle ’n Jubeljaar+ word, en elkeen van julle moet na sy besitting terugkeer en elkeen van julle moet na sy familie terugkeer.+

  • Deuteronomium 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “As jou broer, ’n Hebreeuse man of ’n Hebreeuse vrou, aan jou verkoop word,+ en hy jou ses jaar gedien het, dan moet jy hom in die sewende jaar as ’n vrygelatene van jou wegstuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel