Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En jou lyk sal voedsel word vir elke voël van die hemel en vir die diere van die veld, sonder dat iemand hulle laat bewe.+

  • 1 Konings 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie van Jeroʹbeam in die stad sterf, sal deur die honde geëet word;+ en wie in die veld sterf, sal deur die voëls van die hemel geëet word,+ want Jehovah het dit gespreek.”’

  • Psalm 79:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Hulle het die lyke van u knegte aan die voëls van die hemel as voedsel gegee,+

      Die vlees van u lojales aan die wilde diere van die aarde.+

  • Jeremia 7:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En die lyke van hierdie volk sal voedsel word vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde, sonder dat iemand hulle laat bewe.+

  • Jeremia 16:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 ‘Aan dodelike kwale sal hulle sterf.+ Daar sal nie oor hulle geweeklaag word nie,+ en ook sal hulle nie begrawe word nie.+ Soos mis op die oppervlak van die aarde sal hulle word;+ en deur die swaard en deur die hongersnood sal hulle aan hulle einde kom,+ en hulle lyke sal as voedsel dien vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.’+

  • Jeremia 19:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek sal die raad van Juda en van Jerusalem in hierdie plek verydel,+ en ek sal hulle voor hulle vyande deur die swaard laat val en deur die hand van dié wat hulle siel soek.+ En ek sal hulle lyke gee as voedsel vir die voëls van die hemel en vir die diere van die aarde.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel