Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+

  • Deuteronomium 29:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Toe het Jehovah se toorn teen daardie land ontvlam deur die hele vloek daaroor te bring wat in hierdie boek geskryf is.+

  • Josua 23:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En net soos elke goeie woord oor julle gekom het wat Jehovah julle God met julle gespreek het,+ so sal Jehovah elke bose woord oor julle bring totdat hy julle verdelg het uit hierdie goeie land wat Jehovah julle God aan julle gegee het,+

  • 2 Konings 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Maar Jehovah het gesê: “Ook Juda+ sal ek onder my oë uit verwyder,+ net soos ek Israel+ verwyder het; en ek sal beslis hierdie stad verwerp wat ek uitgekies het, ja, Jerusalem, en die huis waarvan ek gesê het: ‘My naam sal daar bly.’”+

  • Jeremia 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘En ek sal vier families oor hulle aanstel’,+ is die woord van Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, en die honde om weg te sleep, en die voëls van die hemel+ en die diere van die aarde om te eet en te vernietig.

  • Miga 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom sal Sion weens julle soos ’n land omgeploeg word, en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die huis sal soos die hoogtes van ’n woud wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel