Amos 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Amaʹsia, die priester van Bet-El,+ het na Jeroʹbeam,+ die koning van Israel, gestuur en gesê: “Amos het binne die huis van Israel ’n sameswering teen u gesmee.+ Die land kan nie al sy woorde verdra nie.+
10 En Amaʹsia, die priester van Bet-El,+ het na Jeroʹbeam,+ die koning van Israel, gestuur en gesê: “Amos het binne die huis van Israel ’n sameswering teen u gesmee.+ Die land kan nie al sy woorde verdra nie.+