-
1 Konings 12:32Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
32 En Jeroʹbeam het in die agtste maand op die vyftiende dag van die maand ’n fees ingestel, soos die fees wat in Juda was,+ sodat hy offers kon bring op die altaar wat hy in Bet-El gemaak het, om offerandes te bring aan die kalwers wat hy gemaak het; en hy het die priesters van die hoogtes wat hy gemaak het, in Bet-El+ diens laat verrig.
-
-
1 Konings 13:33Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
33 Ná hierdie voorval het Jeroʹbeam hom nie van sy slegte weg afgekeer nie, maar hy het weer priesters van die hoogtes uit die volk in die algemeen aangestel.+ Wat enigiemand betref wat daarin behae geskep het, hy het sy hand met mag gevul+ en gesê: “En laat hom een van die priesters van die hoogtes word.”
-