Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Soek skuiling, o kinders van Benjamin, vlug uit Jerusalem uit; en blaas die horing+ in Tekoʹa.+ En laat ’n vuursein oor Bet-Hakkeʹrem+ opgaan; want rampspoed het uit die noorde afgekyk, ja, ’n groot ineenstorting.+

  • Jeremia 10:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Luister! ’n Berig! Kyk, dit het gekom, asook ’n groot gestamp uit die land van die noorde,+ om die stede van Juda ’n verlate woesteny te maak, die lêplek van jakkalse.+

  • Jeremia 47:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Só het Jehovah gesê:

      “Kyk! Waters kom op+ uit die noorde+ en het ’n oorlopende stroom geword. En dit sal die land oorstroom en alles wat dit vul, die stad en dié wat daarin woon.+ En die mense sal beslis skreeu, en almal wat in die land woon, sal weeklaag.+

  • Jeremia 50:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Want kyk, ek verwek ’n versameling van groot nasies uit die land van die noorde en laat hulle teen Babilon optrek,+ en hulle sal hulle beslis teen hom opstel.+ Daarvandaan sal hy ingeneem word.+ Hulle pyle is soos dié van ’n sterk man wat die verlies van kinders veroorsaak, wat nie onverrigter sake terugkeer nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel