Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 ’n Harde visioen+ is my meegedeel: Die verraaier handel verraderlik, en die plunderaar plunder.+ Trek op, o Elam! Beleër, o Medië!+ Alle gesug as gevolg van hom het ek laat ophou.+

  • Jeremia 51:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 “En oor Babilon sal die hemel en die aarde en alles wat in hulle is, beslis met vreugde uitroep,+ want uit die noorde sal die plunderaars na hom toe kom”,+ is die woord van Jehovah.

  • Daniël 5:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “PERES—u koninkryk is verdeel en aan die Mede en die Perse gegee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel