Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 5:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Kyk, ek bring oor julle ’n nasie van ver af,+ o huis van Israel”, is die woord van Jehovah. “Dit is ’n blywende nasie.+ Dit is ’n nasie van lank gelede af, ’n nasie wie se taal jy nie ken nie, en jy kan nie met begrip hoor wat hulle praat nie.

  • Jeremia 6:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Só het Jehovah gesê: “Kyk! ’n Volk kom uit die land van die noorde, en ’n groot nasie sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+

  • Jeremia 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 laat ek al die families van die noorde haal”,+ is die woord van Jehovah, “selfs Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, my kneg,+ en ek sal hulle bring teen hierdie land+ en teen sy inwoners en teen al hierdie nasies rondom;+ en ek sal hulle aan vernietiging oorgee en hulle ’n voorwerp van verbasing maak en iets om oor te fluit+ en verwoeste plekke tot onbepaalde tyd.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel