Jesaja 30:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “Wee die hardkoppige kinders”,+ is die woord van Jehovah, “wat geneig is om raad uit te voer, maar nie dié wat van my af kom nie;+ en om ’n drankoffer uit te giet, maar nie met my gees nie, om sonde by sonde te voeg;+ Jesaja 65:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+
30 “Wee die hardkoppige kinders”,+ is die woord van Jehovah, “wat geneig is om raad uit te voer, maar nie dié wat van my af kom nie;+ en om ’n drankoffer uit te giet, maar nie met my gees nie, om sonde by sonde te voeg;+
2 “Ek het my hande die hele dag deur uitgestrek na ’n hardkoppige+ volk, wat op die weg wandel wat nie goed is nie,+ agter hulle gedagtes aan;+