Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 En hulle sal jou inderdaad in al jou poorte beleër totdat jou hoë en versterkte mure waarop jy vertrou, in jou hele land val, ja, hulle sal jou beslis beleër in al jou poorte in jou hele land wat Jehovah jou God aan jou gegee het.+

  • Jeremia 4:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 VERMELD dit, ja, aan die nasies. Verkondig dit teen Jerusalem.”

      “Wagters kom uit ’n ver land,+ en hulle sal hulle stem laat hoor teen die stede van Juda.

  • Jeremia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+

  • Jeremia 33:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Só het Jehovah gesê: ‘In hierdie plek waarvan julle sal sê dat dit woes is, sonder mens en sonder mak dier, in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem wat verlate is,+ sonder mens en sonder inwoner en sonder mak dier, sal weer gehoor word+

  • Jeremia 34:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “‘Kyk, ek gee bevel’, is die woord van Jehovah, ‘en ek sal hulle beslis na hierdie stad terugbring,+ en hulle sal daarteen veg en dit inneem en met vuur verbrand;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.’”+

  • Jeremia 44:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Daarom is my woede en my toorn uitgestort en het dit in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem gebrand;+ en hulle het ’n verwoeste plek geword, ’n verlate woesteny, soos dit vandag is.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel