Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 14:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Weeklaag, o poort! Roep uit, o stad! Word mismoedig, o ganse Filisteʹa! Want uit die noorde kom rook, en daar is niemand wat hom afsonder uit sy geledere nie.”+

  • Jeremia 47:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Dit is die woord van Jehovah wat tot die profeet Jeremia gekom het oor die Filistyne+ voordat Farao Gasa+ verslaan het.

  • Esegiël 25:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘Omdat die Filistyne uit wraaksug opgetree het+ en hulle uit wraaksug met minagting in die siel bly wreek het, om verwoesting aan te rig,+ met ’n vyandskap wat tot onbepaalde tyd duur,+

  • Amos 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ek sal die inwoner uit Asdod+ uitroei en die houer van die septer uit Askelon;+ en ek sal my hand teen Ekron+ laat terugdraai,+ en die oorblywendes van die Filistyne moet vergaan”,+ het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’

  • Sefanja 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Wee dié wat die seestreek bewoon, die nasie van die Keretiete!+ Die woord van Jehovah is teen julle. O Kanaän, die land van die Filistyne, ek sal jou ook vernietig, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+

  • Sagaria 9:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En ’n buite-egtelike+ seun sal hom in Asdod vestig,+ en ek sal beslis ’n einde maak aan die trots van die Filistyn.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel